Waarvoor om uit te kyk in die nuwe LWO Fokus Nuusbrief:
Hantering van werknemers onder die invloed.
Die Departement van Arbeid neem ‘n streng benadering tot werkgewers wat wetgewing oortree.
Drostery en werkgewers se regte
Ontslag weens die werking van die wet
Die plig om ‘n mede-werknemer te verklap
Laai jou LWO Fokus Nuusbrief hier af!