Konstrukstiewe ontslag

Die wet op Arbeidsverhoudinge definieer konstruktiewe ontslag as wanneer: ” ‘n werknemer ‘n dienskontrak met of sonder kennisgewing beëindig het omdat die werkgewer voortgesette diens vir die werknemer ondraaglik gemaak het.”

Die werknemer beweer dus dat die omstandighede ondraaglik, onuithoudbaar, onregverdig en selfs teisterend van aard was. Volgens die werknemer is daar geen ander remedie was as om te bedank nie. As bewys dat die bedanking (objektief beoordeel) die enigste uitweg was, moet die werknemer alle alternatiewe remedies uitput. Byvoorbeeld om eers die onderneming se grieweprosedure te volg.

Wat word van die werkgewer verwag i.v.m. konstruktiewe ontslag?

Dit is uiters belangrik dat werkgewers ‘n griewe prosedure implementeer in die werksplek wat werknemers kan volg. Die doel hiervan is om ten einde ‘n harmonieuse werksomgewing te skep deur enige ontevredenheid of gevoel van onreg by ‘n werknemer te identifiseer en op te los.

Dit is belangrik om ook die volgende te bepaal voordat bedanking gesien kan word as konstruktiewe ontslag:

  • Is daar geen ander rede waarom die werknemer bedank het nie.
  • Sou die werknemer steeds daar gewerk het indien die werkgewer nie onvanpaste gedrag geopenbaar het nie.

Deel dit op:

Share on facebook
Facebook
Share on google
Google+
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
LWO Regsadviseur - LWO Legal Advisor

LWO Regsadviseur - LWO Legal Advisor

Laat 'n antwoord of kommentaar

Teken op vir ons nuusbrief

Klik op wysig knoppie om hierdie teks te verander. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit

Aandag alle WERKGEWERS!

Skryf vandag in

om meer inligting oor die LWO en jou

GRATIS Arbeidsreg Ouditkontrolelys

Op maat gemaak vir jou besigheidsbehoeftes

U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.