Month: October 2017

Besigheids eienaars wenke en advies

Wanneer is oortyd wetlik afdwingbaar?

Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (“WBDV”) stipuleer dat werknemers en werkgewers ‘n ooreenkoms moet aangaan ten opsigte van die werk van oortyd. Byvoorbeeld in die

Read More »
Besigheids eienaars wenke en advies

Bonusse – bepalings en voorwaardes

‘n Algemene wanpersepsie in die werksplek is dat werknemers geregtig is op jaarlikse bonusse en verhogings. ‘n Werknemer kan slegs aanspraak maak op ‘n bonus

Read More »
Besigheids eienaars wenke en advies

Hoe werk jaarlikse verlof?

Soos die jaar na die einde toe staan en ons nader aan die feestyd kom, wil meer mense verlof neem. Werkgewers weet wel nie altyd

Read More »
Artikels

Skorsing?

Wanneer ‘n werkgewer oorweeg om ‘n werknemer te skors, moet die werkgewer rede vir die skorsing aan die werknemer openbaar. Hierdie rede moet skorsing regverdig.

Read More »

Oor LWO

Die LWO is in 1990 gestig om werkgewers in die breër Suid-Afrikaanse sakegemeenskap te voorsien van arbeidsregsdienste en ander verwante dienste op die gebied van arbeidsreg

Kategorieë

Onlangse Poste

Volg Ons

LWO op TV

Aandag alle WERKGEWERS!

Skryf vandag in

om meer inligting oor die LWO en jou

GRATIS Arbeidsreg Ouditkontrolelys

Op maat gemaak vir jou besigheidsbehoeftes

U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.