Waarvoor om uit te kyk in die nuwe LWO Fokus Nuusbrief:
Wat is die KVBA en hoe werk dit?
- Konsiliasie (bemiddeling)
- Arbitrasie
- Con/Arb
Kan en aftrekings maak vir werk wat nie gedoen is nie?
Dienskontrak – wat as die werknemer nie weil teken nie?
Plaas werkers – reg om op die grond te woon?
Kinderarbeid
Laai jou LWO Fokus Nuusbrief hier af!