Salarisstrokies – voldoen jy aan vereistes?
Arbeidswetgewing vereis dat alle werkgewers salarisstrokies aan werknemers moet uitgereik wanneer hulle lone betaal word. Natuurlik het werkgewers baie vrae :
- Wat is die voordele van ‘n salarisstrokie?
- Watter inligting moet op die salarisstrokie verskyn?
- Watter aftrekkings kan gemaak word?
- Is daar enige beperkinge op hierdie aftrekkings?