Nuwe minimum loon – Gasvryheidsektor vanaf Julie 2018 tot Junie 2019

Hiermee die nuwe minimum loon vir werknemers in die Gasvryheidsektor wat inwerking tree op 01 Julie 2018 en geld tot en met 30 Junie 2019.

Die onderstaande tariewe sal weereens aangepas word met die inwerkingtreding van die Nasionale Minimum Loon Wetgewing.

Let wel: Werkgewers moet daarop let om te bevestig onder watter sektor hul besighede sorteer om voldoening te verseker. Kontak gerus die LWO vir 100% sekerheid.

gasvryheidsektor minimum loon

Die totale verhoging vanaf die vorige jaar se minimum loon is 6%.

Kontak gerus die LWO Werkgewersorganisasieby 086 110 1828 met enige navrae in hierdie verband. Ons is 24/7 beskikbaar.

Deel dit op:

Share on facebook
Facebook
Share on google
Google+
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
LWO Regsadviseur - LWO Legal Advisor

LWO Regsadviseur - LWO Legal Advisor

Laat 'n antwoord of kommentaar

Teken op vir ons nuusbrief

Klik op wysig knoppie om hierdie teks te verander. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit

Aandag alle WERKGEWERS!

Skryf vandag in

om meer inligting oor die LWO en jou

GRATIS Arbeidsreg Ouditkontrolelys

Op maat gemaak vir jou besigheidsbehoeftes

U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.