Waarvoor om uit te kyk in die nuwe LWO Fokus Nuusbrief:
Wees altyd konsekwent
- Om werknemers in kennis te stel van die dissiplinêre kode
- Pas reëls konsekwent toe
- Kan die werkgewer afwyk van die dissiplinêre kode?
Tref voorsorg
‘n Appel ‘n dag laat die KVBA wag
Ondersoeke deur valse amptenare
Onderhoude en kriminele record
Afwesig of dros
Laai jou LWO Fokus Nuusbrief hier af!