Nuwe minimum loon – Privaat Sekuriteitsektor vanaf 1 Nov. 2018

Vind hier die nuwe minimum loon vir die Privaat Sekuriteitsektor wat in werking tree op 01 November 2018, soos deur die Departement van Arbeids vrygestel.

In die dokument (sien skakel) is ook ‘n uiteensetting van onderskeidelik Areas 1, 2 en 3 soos van toepassing. Neem kennis dat die Area 3 premie ten bedrae van R60.00 weggeval het en nie langer ‘n vereiste premie is nie.

Ons beveel aan dat werkgewers hierdie wysigings soos gepubliseer in die Staatskoerant aan werknemers kommunikeer.

Kontak ons gerus met enige navrae in hierdie verband, of indien u regsadvies/bystand benodig. Ons is 24/7 beskikbaar.

Nog nie lid by die LWO nie? Gaan kyk gerus na ons lidmaatskap opsies.

Deel dit op:

Share on facebook
Facebook
Share on google
Google+
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
LWO Regsadviseur - LWO Legal Advisor

LWO Regsadviseur - LWO Legal Advisor

Laat 'n antwoord of kommentaar

Teken op vir ons nuusbrief

Klik op wysig knoppie om hierdie teks te verander. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit

Aandag alle WERKGEWERS!

Skryf vandag in

om meer inligting oor die LWO en jou

GRATIS Arbeidsreg Ouditkontrolelys

Op maat gemaak vir jou besigheidsbehoeftes

U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.