Waarvoor om uit te kyk in die nuwe LWO Fokus Nuusbrief:
Nasionale minimum loon: 1 Januarie 2019
- Wat is die nasionale minimum loon?
- Wat moet werkgewers weet?
Ek het my werknemer per ongeluk te veel betaal!
Dissipline en vakbondverteenwoordigers
LWO en Sakeliga
Minimum loon: Huiswerkersektor
Laai jou LWO Fokus Nuusbrief hier af!