Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor afleggings en wat werkgewers moet weet.
Daar is gefokus op:
- Wanneer kan personeelvermindering of herstrukturering toegepas word?
- Stappe, prosedures en konsultasies?
- Wie gaan en wie bly?
- Skeidingsvergoeding?
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za