Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor werknemers in die tronk.
Daar is gefokus op:
- Mag ek my werknemer ontslaan hiervoor?
- Wat moet die werkgewer doen?
- Dissiplinêre verhoor – hoe en wanneer?
- Wenke vir werkgewers
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za