Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor die lewering van bewyse tydens dissiplinêre verhore en arbitrasies.
Daar is gefokus op:
- Wat moet werkgewers weet?
- Wat sê die wet?
- Tipes bewyse?
- Wenke vir die insameling van bewyse?
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za