Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor outomatiese onbillike ontslag.
Daar is gefokus op:
- Onbillike ontslag teenoor outomatiese onbillike ontslag?
- Wanneer vind outomatiese onbillike ontslag plaas?
- Gevolge vir die werkgewer?
- Voorkoming van die risiko?
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za