Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor outomatiese diensbeëindiging en bedankings.
Daar is gefokus op:
- Waarvoor moet werkgewers versigtig wees?
- Wanneer kan die werkgewer dit aanvaar?
- Moet die bedanking op skrif wees?
- Kennistydperk?
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za