Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor mediese sertifikate, kliniek briewe en siekverlof.
Daar is gefokus op:
- Wie mag mediese sertifikate of kliniek briewe uitreik?
- Ongetekende mediese sertifikate?
- Wanneer moet ‘n werknemer ‘n mediese sertifikaat inhandig?
- Betaalde verlof vir maandelikse kliniekbesoeke?
Kontak die LWO 086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za