LWO op die radio – Personeelvermindering

LWO gesels op Pretoria FM oor personeelvermindering

Daar is gefokus op:

  • Wat sê die wet?
  • Wat is die hoof 3 redes?
  • Wat is die verskil tussen die 3 redes?
  • Wat is die eerste stap indien dit nodig is?
  • Moet die werkgewer fokus op posisies of name?

Kontak die LWO 086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LET LWO ASSIST YOU!

IS YOUR BUSINESS LABOUR-COMPLIANT?

FIND OUT NOW.

Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.