Die Wet op Billike Werksgeleenthede 2019

Die Wet op Billike Werksgeleenthede is op alle werkgewers van toepassing, maar “aangewese werkgewers” (wie aan die minimum vereistes voldoen) het addisionele verpligtinge.

Doel van die Wet op Billike Werksgeleenthede:

Die Wet op Billike Werksgeleenthede het ten doel om onregverdige diskriminasie in die werksplek uit te skakel deur gelyke geleenthede en billike behandeling te bevorder.

Klik hier vir meer inligting rondom:

  • Is jy ‘n “aangewese werkgewer”?
  • Verpligtinge van “aangewese werkgewers”: 8 stappe
  • Sperdatums

Let wel:

Indien ‘n “aangewese werkgewer” nie aan hierdie verpligtinge voldoen nie kan ‘n boete van tot R2.7 miljoen of 10% van die werkgewer se jaarlikse omset (wat ook al die grootste is) opgelê word.

Kontak die LWO met enige navrae en bystand in die verband. Ons is 24/7 beskikbaar.

Nog nie lid by die LWO nie? Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies.

Deel dit op:

Share on facebook
Facebook
Share on google
Google+
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
LWO Regsadviseur - LWO Legal Advisor

LWO Regsadviseur - LWO Legal Advisor

Laat 'n antwoord of kommentaar

Teken op vir ons nuusbrief

Klik op wysig knoppie om hierdie teks te verander. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit

Aandag alle WERKGEWERS!

Skryf vandag in

om meer inligting oor die LWO en jou

GRATIS Arbeidsreg Ouditkontrolelys

Op maat gemaak vir jou besigheidsbehoeftes

U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.