LWO gesels op Pretoria FM oor insubordinasie
Daar is gefokus op:
- Wat is insubordinasie?
- Wat is die werkgewer se regte?
- Watter tipes insubordinasie is daar?
- Watter algemene oortredings hou verband met insubordinasie?
- Wat moet werkgewers doen?
Kontak die LWO 086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za