Waarvoor om uit te kyk in die nuwe LWO Fokus Nuusbrief:
Die regte stappe: ontslag weens operasionele redes
- Wat is ontslag weens operasionele redes?
- Wat word van die werkgewer verwag?
- Verteenwoordiging gedurende die konsultasie proses?
- Hoe word die werknemers in kennis gestel?
- Hoe word die werknemers geselekteer?
- Watter gelde moet aan die werknemers betaal word?
Opneem gesprekke sonder toestemming …
WVF en vaderskapverlof
Skadeverhaling en diensvoordele
Oneerlikheid gedurende ‘n onderhoud?
Laai jou LWO Fokus Nuusbrief hier af!