Die LWO gesels op Pretoria FM oor bonusse en wat werkgewers moet weet.
Daar word gefokus op:
- Wat sê die wet?
- Tipes bonusse en die verskil tussen die tipes bonusse?
- Waarvoor moet werkgewers versigtig wees?
- Hoe kan werkgewers proaktief optree?
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za