Pakket 1

LIDMAATSKAP VOORDELE:

  • 1 x inligting en implementeringsessie (met aansluiting):  elke lid ontvang proaktiewe opleiding sodat jy presies weet wat van jou verwag word – alle arbeidsregdokumentasie word verskaf, verduidelik, bespreek en geïmplementeer
  • Gratis arbeidsregdokumentasie:  dienskontrakte, waarskuwings, kennisgewings, beleide en prosedures, wetgewing ens.
  • Gratis 24/7 telefoniese advies (praat direk met ‘n regsadviseur)
  • Fokus nuusbrief (tweemaandeliks):  praktiese inligting om spesifieke situasies in die werksplek te hanteer
  • Toegang tot alle LWO dienste (insluitende verteenwoordiging by die KVBA, Bedingingsraad en Arbeidshof) teen lede tariewe:  R595.17 per uur | R4.89 per km
  • Toegang tot die Regsbystandfonds (RBF) vir R10 000.00 per hernuwingsjaar:  hierdie fonds dek kostes ten opsigte van KVBA-, Bedingingsraad- en Arbeidshofaangeleenthede met verwysing na:
    • Tyd spandeer:  100% RBF
    • Reis en verblyf:  lid se eie rekening
  • Regsdiens:  stakings (2 vergaderings per jaar)
  • Regsdiens:  personeelvermindering (2 vergaderings per jaar)

KOSTESTRUKTUUR:

Die kostestruktuur bestaan uit ‘n eenmalige aansluitingsfooi en jaarlikse lidmaatskap fooi (wat ook maandeliks betaalbaar is), wat van toepassing is op alle lede. Alle tariewe sluit BTW in.

Aansluitingsfooi:

Eenmalige aansluitingsfooi: R2 415.00

Lidmaatskap fooi: 

  • Jaarlikse ledegeld: R3 885.79
  • Opsie om ledegeld maandeliks af te betaal: R323.82 (x12)




Jou Naam (vereis)

Jou E-pos (vereis)

Jou Selfoon Nommer (required)

Jou Area (required)

Pakket 1 Prys Opsies

Additionele Boodskap