LWO op Grootplaas – Aanteken van werksure

Die LWO het op Grootplaas op KykNet gesels oor die aanteken van werksure. 

Daar is gefokus op: 

  • Wat die doel daarvan is en hoekom dit belangrik is.
  • Wat die aanteken van werksure kan bëinvloed.
  • Hoe werkgewers dit kan reguleer, ens.
DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LET LWO ASSIST YOU!

IS YOUR BUSINESS LABOUR-COMPLIANT?

FIND OUT NOW.

Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.