LWO Uniekheid

Die LWO help jou as werkgewer om aan arbeidsreg te voldoen.

Om aan arbeidswetgewing te voldoen hoef nie 'n kopseer te wees nie. 

Die LWO maak dit maklik, eenvoudig EN gebruik dit om jou besigheid te beskerm.

Die LWO beskik oor ‘n span hoogsopgeleide regsadviseurs gespesialiseer in Arbeidsreg – huidiglik lê nagenoeg 235 jaar se toepaslike ervaring op die gebied van die Arbeidsreg opgesluit in ons Regsafdeling.

  • Die LWO is ‘n geregistreerde werkgewersorganisasie by die Departement van Arbeid – dit beteken dat ons gemagtig is om ons lede te verteenwoordig in die KVBA, Bedingingsrade en Arbiedshof.
  • Die LWO bedien werkgewers reg oor Suid-Afrika in alle industrieë.
  • Die LWO is ‘n nie-winsgewende lede-organisasie wat bestuur word deur ‘n raad (suksesvolle sakelui en toonaangewende akademici) wat bestaan uit lede van die organisasie.
  • Die LWO beskik oor ‘n span hoogsopgeleide regsadviseurs – huidiglik lê daar nagenoeg 235 jaar se toepaslike ervaring op die gebied van die arbeidsreg opgesluit in ons regsafdeling.
  • Ons is trots op ons waardes: respek | dinamiese ingesteldheid | kwaliteit | leierskap | integriteit
  • Die LWO is apolities

Professioneel | kundig | waardes (respek, dinamiese ingesteldheid, kwaliteit, leierskap, integriteit) | persoonlike aandag | suksesvolle geskiedenis

Die LWO het ‘n nasionale voetspoor en lewer dienste regoor Suid-Afrika. Ons het verskeie bediengings punte regoor die land en ons hoofkantoor is geleë in Centurion, Gauteng. Die LWO het ook ‘n regsadvies hulplyn wat 24/7 beskikbaar is.

  • Die LWO is geregistreer as werkgewersorganisasie by die Departement van Arbeid – dit beteken dat ons gemagtig is om ons lede te verteenwoordig in die KVBA, Bedingingsrade en Arbeidshof.
  • Ons is trots op ons waardes:
    • Respek – ons lede en personeel word na waarde geag en staan ons billike behandeling van ons lede en personeel voor
    • Dinamiese ingesteldheid– ons is daarop ingestel om die verwagtinge van ons lede deurlopend te oortref
    • Kwaliteit – ons neem elkeen verantwoordelikheid vir die kwaliteit van ons werk
    • Leierskap – ons demonstreer leierskap in alles wat ons doen
    • Integriteit – ons demonstreer integriteit in al ons aksies
  • Die LWO is ‘n lede-organisasie, sonder ‘n winsoogmerk, wat reflekteer in ons beskikbare pakkette
  • Die LWO beskik oor spesialiskennis op die gebied van arbeidsreg – huidiglik lê nagenoeg 235 jaar se toepaslike ervaring op die gebied van arbeidsreg opgesluit in ons regsafdeling, met ‘n hoë suksessyfer met die hantering van alle sake namens ons lede
  • Die LWO Werkgewersorganisasie lewer persoonlike diens met ‘n praktiese benadering – nie ‘n inbelsentrum benadering nie

Aandag alle WERKGEWERS!

Skryf vandag in

om meer inligting oor die LWO en jou

GRATIS Arbeidsreg Ouditkontrolelys

Op maat gemaak vir jou besigheidsbehoeftes

U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.