LWO op die radio – Vaste termyn dienskontrakte

Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor vaste termyn dienskontrakte en wat werkgewers moet weet.
Daar word gefokus op:
- Wat is ‘n vaste termyn ooreenkoms?
- Wat is regverdigbare gronde en watter aspekte vorm deel daarvan?
- Wat gebeur wanneer ‘n vaste-termyn kontrak verval en die werknemer in die pos aanbly?
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za
DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LET LWO ASSIST YOU!
IS YOUR BUSINESS LABOUR-COMPLIANT?
FIND OUT NOW.
Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.