LWO gesels op Pretoria FM oor verlof
Daar is gefokus op:
- Algemene tipes verlof?
- Ouerlike verlof?
- Wat sê die wet oor die aantal verlof beskikbaar?
- Familie- of menslikheidsverlof?
- Onbetaalde verlof?
- Waarvoor moet werkgewers versigtig wees?
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za