Die LWO gesels op Pretoria FM oor rooi vlae in die werksplek en wat werkgewers moet weet.
Daar word gefokus op:
- Voorbeelde van rooi vlae in die werksplek.
- Hoe kan werkgewers dit identifiseer?
- Hoe kan werkgewers dit bestuur?
- Waarvoor moet werkgewers versigtig wees?
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za