Waarvoor om uit te kyk in die nuwe LWO Fokus Nuusbrief:
Wanneer werknemers van die huis af werk…
- Infrastruktuur?
- Produktiwiteit?
- Dissipline?
- Werkgewers moet proaktief wees
Tydelike afleggings: hoe en wanneer?
7 x COVID-19 mites
Die LWO vier 30 jaar van sukses!
Het jy korttyd oorweeg?
Laai jou LWO Fokus Nuusbrief hier af!