Waarvoor om uit te kyk in die nuwe LWO Fokus Nuusbrief:
LWO – ‘n organisasie vir werkgewers, deur werkgewers
- Wat is die voordele van ‘n geregistreerde werkgewersorganisasie
- Wat is die voordele van ‘n lede-organisasie
- LWO Raadslede (aangestel 26 November 2020)
Arbeidsreg dokumentasie
Nasionale minimum loon: 1 Maart 2021
Voorsorgfonds
Het die werknemer bedank of nie?
Wees versigting met vaste termyn dienskontrakte
Laai jou LWO Fokus Nuusbrief hier af!