
Effek van die nuwe inkomsteplafon 2021
Tesame met die nuwe nasionale minimum loon wat op 01 Maart 2021 inwerking getree het, moet werkgewers ook kennis neem van die verhoogde jaarlikse inkomsteplafon
Tesame met die nuwe nasionale minimum loon wat op 01 Maart 2021 inwerking getree het, moet werkgewers ook kennis neem van die verhoogde jaarlikse inkomsteplafon
Suid-Afrikaanse arbeidswetgewing is uitgebreid en ononderhandelbaar. Baie werkgewers doen besigheid eerlikwaar onder die indruk dat hulle aan arbeidswetgewing voldoen, terwyl dit in werklikheid nie die
Met die COVID-19 pandemie in Suid-Afrika, is dit belangrik vir werkgewers om te weet dat hulle regte steeds geld en afdwingbaar is in die werksplek.
Van die huis af werk as ‘n opsie: Werkgewers vaar deur onbekende waters sedert die nasionale inperkingstydperk afgekondig is einde Maart 2020. Die inperkingstydperk is
Werkgewers vaar deur onbekende waters sedert die nasionale inperkingstydperk geïmplementeer is einde Maart 2020. So baie uitdagings duik op: siekverlof, gesondheid en veiligheid, afleggings, korttyd,
Die Coronavirus (COVID-19) pandemie het alreeds ernstige implikasies, hetsy direk of indirek, gehad vir baie Suid-Afrikaners, asook ‘n negatiewe ekonomiese impak op die land oor
Arbeidswetgewing stel streng vereistes waaraan werkgewers moet voldoen en ‘n kontrak is die werksplek se belangrikste dokument. Nie-voldoening hou ‘n ernstige besigheidsrisiko vir werkgewers in
Arbeidswetgewing stel streng vereistes waaraan werkgewers moet voldoen. Om aan wetgewing te voldoen is nie onderhandelbaar nie. Die omvang daarvan kan as oorweldigend gesien word
Die produktiwiteit en finansiële sukses van enige werkgewer se besigheid is afhanklik van verskeie faktore, waaronder werknemers se teenwoordigheid en effektiewe dienslewering in die werksplek
Dit is algemeen in die werksplek en in terme van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) en Arbeidshof uitsprake dat die herindiensneming van
Die LWO is in 1990 gestig om werkgewers in die breër Suid-Afrikaanse sakegemeenskap te voorsien van arbeidsregsdienste en ander verwante dienste op die gebied van arbeidsreg
U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.