
Salarisstrokies – voldoen jy aan vereistes?
Arbeidswetgewing vereis dat alle werkgewers salarisstrokies aan werknemers moet uitgereik wanneer hulle lone betaal word. Natuurlik het werkgewers baie vrae : Wat is die voordele
Arbeidswetgewing vereis dat alle werkgewers salarisstrokies aan werknemers moet uitgereik wanneer hulle lone betaal word. Natuurlik het werkgewers baie vrae : Wat is die voordele
Arbeidswetgewing stel streng vereistes vir werkgewers. Die Suid-Afrikaanse arbeidsmark word met reg as hoogs gereguleerd beskou. Hierdie siening word beaam in die Wêreld Ekonomiese Forum
In terme van die Wet op Arbeidsverhoudinge is daar ‘n streng prosedure wat gevolg moet word voordat werkgewer enige afleggings kan oorweeg. Konsultasies vorm ‘n
Effektiewe kommunikasie is krities tot enige besigheid se sukses. Dit dra by tot die skep van ‘n omgewing met duidelike reëls en verwagtinge. Misverstande, ongelukkigheid
Arbeidswetgewing stel streng vereistes waaraan werkgewers moet voldoen. Om aan wetgewing te voldoen is nie onderhandelbaar nie en hou ‘n besigheidsrisiko in vir werkgewers. In
Besigheid word bedryf in ‘n uitdagende omgewing waar arbeid ‘n werkgewer se mees waardevolle bate is. Konflik in die werksplek is ‘n algemene verskynsel en
Besigheid word bedryf in ‘n uitdagende omgewing waar arbeid ‘n werkgewer se mees waardevolle bate, maar ook mees gereguleerde koste is. Die ekonomie en ander
‘n Dienskontrak is noodsaaklik om arbeidsverhoudinge te bestuur. Dit vorm die basis van die verhouding tussen die werkgewer en die werknemer. Dit vervat die bepalings
Vele faktore kan produktiwiteit belemmer in die werksplek. Die werkgewer het die moeilike taak om te verseker dat die besigheid bestuur word op so wyse
Wanneer ‘n werkgewer oorweeg om ‘n werknemer te skors, moet die werkgewer rede vir die skorsing aan die werknemer openbaar. Hierdie rede moet skorsing regverdig.
Die LWO is in 1990 gestig om werkgewers in die breër Suid-Afrikaanse sakegemeenskap te voorsien van arbeidsregsdienste en ander verwante dienste op die gebied van arbeidsreg
U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.