
KVBA prosesse en wat werkgewers moet weet
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA – beter bekend in Engels as die “CCMA”), is gestig as ‘n onafhanklike, apolitiese geskilbeslegtingsliggaam ingevolge die
Home » Besigheids eienaars wenke en advies » Page 2
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA – beter bekend in Engels as die “CCMA”), is gestig as ‘n onafhanklike, apolitiese geskilbeslegtingsliggaam ingevolge die
Dit het onder die Departement van Indiensneming en Arbeid se aandag gekom dat mense hulself valslik voordoen as inspekteurs van hierdie Departement. In sommige gevalle
Werkgewers moet daarop let om altyd konsekwent op te tree in die werksplek en werknemers nie verskillend te hanteer sonder ‘n regverdigbare rede nie. Die
Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid plaas ‘n uitdruklike verpligting op die werkgewer om ‘n veilige en gesonde werksomgewing te skep en te handhaaf. Nieteenstaande
Die Wet op Billike Werksgeleenthede is op alle werkgewers van toepassing, maar ‘n “aangewese werkgewer” (wat aan die minimum vereistes voldoen) het addisionele verpligtinge. Maak
Tydelike afleggings: Omstandighede buite die werkgewer se beheer, soos die COVID-19 pandemie, kan bydra tot die skep van ‘n uitdagende omgewing waar die werkgewer moeilike
Die Coronavirus (COVID-19) pandemie het alreeds ernstige implikasies, hetsy direk of indirek, gehad vir baie Suid-Afrikaners, asook ‘n negatiewe ekonomiese impak op die land oor
Elke werksplek is uniek en besigheid word bedryf met die oog op groei, winsgewendheid en sukses – kry die beginsels reg. Hierdie doelwitte kan slegs
Die KVBA – beter bekend in Engels as die CCMA, is gestig as ‘n onafhanklike, apolitiese geskilbeslegtingsliggaam ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV), Wet 66
Werkgewers moet daagliks besigheidsrisiko’s bestuur ten einde die onderneming se winsgewendheid en volhoubaarheid te verseker. Beperkende arbeidsregulasies is een van die faktore wat dit baie
Die LWO is in 1990 gestig om werkgewers in die breër Suid-Afrikaanse sakegemeenskap te voorsien van arbeidsregsdienste en ander verwante dienste op die gebied van arbeidsreg
U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.