
Weiering om gewysigde diensvoorwaardes te aanvaar
Ontslag in terme van die Wet op Arbeidsverhoudinge is onder andere outomaties onbilik indien die werkgewer die werknemer ontslaag weens: die werknemer se uitoefening van
Home » Besigheids eienaars wenke en advies » Page 3
Ontslag in terme van die Wet op Arbeidsverhoudinge is onder andere outomaties onbilik indien die werkgewer die werknemer ontslaag weens: die werknemer se uitoefening van
Voorbereiding vir ‘n dissiplinêre verhoor is baie belangrik. Werkgewers moet daarop fokus om deeglik voor te berei vir alle dissiplinêre verhore. Hou die volgende in
Meeste sake wat na die KVBA verwys word hou verband met onbillike ontslag. Arbitrasiebevele word in die algemeen in die guns van die werknemer bevind
Dit is belangrik dat elke werksplek ‘n relevante dissiplinêre kode het. Dit verseker dat daar duidelike reëls (met toepaslike sanksies) in die werksplek is wat
Wat is ‘n handelsbeperking? ‘n Handelsbeperking is ‘n ooreenkoms tussen werkgewer en werknemer. Die ooreenkoms verhoed die werknemer om sy werk, aanleg of opleiding te
Swak werksprestasie word toenemend as ‘n uitdaging in die werksplek gesien. Dit verwys na werknemers wat versuim om die werkgewer se vasgestelde standaarde te voldoen
Suid-Afrikaanse wetgewing stel nie ‘n bepaalde aftree-ouderdom vas nie. Dit is iets waarop die werkgewer en die werknemer moet ooreenkom. Wanneer ‘n werknemer dan hierdie
Werknemers wat slaap aan diens bly ‘n probleem vir die werkgewer. Moegheid kan die werknemer se konsentrasie, koördinasie en reaksiespoed affekteer. Dit het ook ‘n
Arbeidswetgewing is van toepassing op alle werkgewers en werknemers en het ten doel om arbeidsverhoudinge in die werksplek te reguleer ten einde billikheid in die werksplek
Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) bied verligting aan werknemers wanneer hulle werkloos raak, of nie instaat is om te werk nie as gevolg van kraamverlof of siekte.
Die LWO is in 1990 gestig om werkgewers in die breër Suid-Afrikaanse sakegemeenskap te voorsien van arbeidsregsdienste en ander verwante dienste op die gebied van arbeidsreg
U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.