Category: Besigheids eienaars wenke en advies

Besigheids eienaars wenke en advies

Wanneer is oortyd wetlik afdwingbaar?

Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (“WBDV”) stipuleer dat werknemers en werkgewers ‘n ooreenkoms moet aangaan ten opsigte van die werk van oortyd. Byvoorbeeld in die

Read More »
Besigheids eienaars wenke en advies

Bonusse – bepalings en voorwaardes

‘n Algemene wanpersepsie in die werksplek is dat werknemers geregtig is op jaarlikse bonusse en verhogings. ‘n Werknemer kan slegs aanspraak maak op ‘n bonus

Read More »
Besigheids eienaars wenke en advies

Hoe werk jaarlikse verlof?

Soos die jaar na die einde toe staan en ons nader aan die feestyd kom, wil meer mense verlof neem. Werkgewers weet wel nie altyd

Read More »
Besigheids eienaars wenke en advies

Konstrukstiewe ontslag

Die wet op Arbeidsverhoudinge definieer konstruktiewe ontslag as wanneer: ” ‘n werknemer ‘n dienskontrak met of sonder kennisgewing beëindig het omdat die werkgewer voortgesette diens

Read More »
Besigheids eienaars wenke en advies

Prosedures in die KVBA

Die oorgrote meerderheid van sake wat na die KVBA verwys word, is na aanleiding van “onbillike ontslag”. Die meerderheid van hierdie sake is verwant aan

Read More »
Besigheids eienaars wenke en advies

My werknemer het bedank, wat nou?

Die diensooreenkoms kom outomaties tot ‘n einde wanneer: die werknemer sterf, aftree, ‘n vrywillige skikkingsooreenkoms aangaan, in die geval waar die werknemer vrywillig bedank.

Read More »

Aandag alle WERKGEWERS!

Skryf vandag in

om meer inligting oor die LWO en jou

GRATIS Arbeidsreg Ouditkontrolelys

Op maat gemaak vir jou besigheidsbehoeftes

U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.