
“Die Groot Bedanking”
‘Die Groot Bedanking’ is ’n wêreldwye tendens of neiging waar werknemers in die afgelope twee jaar hul werk bedank, op soek na meer vervullende en
Home » Jongste in die industrie
‘Die Groot Bedanking’ is ’n wêreldwye tendens of neiging waar werknemers in die afgelope twee jaar hul werk bedank, op soek na meer vervullende en
Weiering teen inenting – In ‘n onlangse arbitrasiebevel is bevind dat dit substantief billik is om ‘n werknemer te ontslaan wat gekant is teen verpligte
Ten spyte daarvan dat die Suid-Afrikaanse ekonomie onderpresteer en groot uitdagings aan werkgewers gebied word, het die Minister van Indiensneming en Arbeid op 07 Februarie
Kragtens die Nasionale Minimum Loon Wet (NMLW) beoordeel en hersien die Nasionale Minimum Loon Kommissie jaarliks die nasionale minimum loon. Die Kommissie lê dan ‘n
Wat is die verskil tussen selfkwarantyn en isolasie? Volgens die Staatskoerant 44700, gedateer 11 Junie 2021, is die definisies soos volg: ISOLASIE – REGULASIE 6(4)
Die Wet op Billike Werksgeleenthede is op alle werkgewers van toepassing, maar ‘n “aangewese werkgewer” (wat aan die minimum vereistes voldoen) het addisionele verpligtinge. Maak
Aangepaste waaksaamheidvlak 2 Suid-Afrika het beweeg na ‘n aangepaste vlak 2 waaksaamheid met betrekking tot die Coronavirus (COVID-19) pandemie sedert 31 Mei 2021. Laai die
COIDA – Tariewe vir aanslag Gedurende November 2020 het die Minister van Indiensneming en Arbeid nuwe regulasies goedgekeur rakende die tariewe vir aanslag onder die
In die huidige ekonomiese klimaat, sukkel baie werkgewers om mededingend en winsgewend te bly en moet dus verskillende opsies oorweeg om aan te pas by
Tesame met die nuwe nasionale minimum loon wat op 01 Maart 2021 inwerking getree het, moet werkgewers ook kennis neem van die verhoogde jaarlikse inkomsteplafon
Die LWO is in 1990 gestig om werkgewers in die breër Suid-Afrikaanse sakegemeenskap te voorsien van arbeidsregsdienste en ander verwante dienste op die gebied van arbeidsreg
U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.