LWO op die radio – Buitelandse werknemers

Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor die indiensneming van buitelandse werknemers
Daar word gefokus op:
- Wat sê die wet?
- Wat is my regte as werkgewer?
- Wat is die werknemer se regte?
Kontak die LWO vir meer inligting op 0861 101 828 / info@lwo.co.za
DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LET LWO ASSIST YOU!
IS YOUR BUSINESS LABOUR-COMPLIANT?
FIND OUT NOW.
Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.