LWO op die radio – Dissiplinêre verhoor

Die LWO werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor dissiplinêre verhore en waarop werkgewers moet let.
Daar word gefokus op:
- Hoekom moet ’n verhoor gehou word?
- Billike prosedure?
- Substantiewe regverdigheid?
- Waarna gaan die kommissaris by die KVBA kyk?
Kontak die LWO vir meer inligting op 0861 101 828 / info@lwo.co.za
DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LET LWO ASSIST YOU!
IS YOUR BUSINESS LABOUR-COMPLIANT?
FIND OUT NOW.
Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.