LWO gesels op Pretoria FM oor personeelvermindering
Daar is gefokus op:
- Wat sê die wet?
- Wat is die hoof 3 redes?
- Wat is die verskil tussen die 3 redes?
- Wat is die eerste stap indien dit nodig is?
- Moet die werkgewer fokus op posisies of name?
Kontak die LWO 086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za