LWO op radio – Alkoholisme en dwelmverslawing in die werksplek

Die LWO het op Pretoria FM gesels oor alkoholisme en dwelmverslawing in die werksplek.

Daar is gefokus op:

  • Wat word van die werkgewer in so geval verwag?
  • Watter bystand kan die werkgewer bied?
  • Indien die werknemer nie sy gewoontes verander nie, wat moet die werkgewer doen? En nog meer.
DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LET LWO ASSIST YOU!

IS YOUR BUSINESS LABOUR-COMPLIANT?

FIND OUT NOW.

Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.