LWO op die radio – Vakbonde in my werksplek

Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor vakbonde in die werksplek.

Daar word gefokus op:

  • Watter regte het ’n vakbond in my werksplek?
  • Wanneer mag ‘n vakbond aanspraak maak op die regte?
  • Wat moet die werkgewer doen?

Kontak die LWO vir meer inligting op 0861 101 828 / info@lwo.co.za

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LET LWO ASSIST YOU!

IS YOUR BUSINESS LABOUR-COMPLIANT?

FIND OUT NOW.

Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.