LWO op die radio – Vakbonde in die werksplek

Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor vakbonde in die werksplek.

Daar is gefokus op:

  • Wat is die doel van vakbonde in die werksplek?
  • Wat is die regte van vakbonde in die werksplek?
  • Hoe kan ’n vakbond aanspraak maak op die regte?
  • Voldoende vs meerderheid verteenwoordiging?

Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LET LWO ASSIST YOU!

IS YOUR BUSINESS LABOUR-COMPLIANT?

FIND OUT NOW.

Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.