LWO op die radio – Bewyse tydens ‘n dissiplinêre verhoor en arbitrasie

Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor die lewering van bewyse tydens dissiplinêre verhore en arbitrasies.
Daar is gefokus op:
- Wat moet werkgewers weet?
- Wat sê die wet?
- Tipes bewyse?
- Wenke vir die insameling van bewyse?
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za
DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LET LWO ASSIST YOU!
IS YOUR BUSINESS LABOUR-COMPLIANT?
FIND OUT NOW.
Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.