LWO op die radio – Vaste termyn dienskontrakte

Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor vaste termyn dienskontrakte en wat werkgewers moet weet.

Daar word gefokus op:

  • Wat is ‘n vaste termyn ooreenkoms?
  • Wat is regverdigbare gronde en watter aspekte vorm deel daarvan?
  • Wat gebeur wanneer ‘n vaste-termyn kontrak verval en die werknemer in die pos aanbly?

Kontak die LWO 

086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LET LWO ASSIST YOU!

IS YOUR BUSINESS LABOUR-COMPLIANT?

FIND OUT NOW.

Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.