LWO op die radio – Eise by die vergoedingskommissaris

Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor riglyne vir die eise by die vergoedingskommissaris.

Daar word gefokus op:

  • Wie en wat is die vergoedingsfonds?
  • Wanneer kan ‘n werknemer eis by die fonds?
  • Watter tipe kompensasie kan geëis word?
  • Wat is die stappe wat gevolg moet word om eis in te dien?

Kontak die LWO 

086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LET LWO ASSIST YOU!

IS YOUR BUSINESS LABOUR-COMPLIANT?

FIND OUT NOW.

Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.