Die LWO het op Grootplaas op KykNet gesels oor afleggings en wat werkgewers moet weet.
Daar is gefokus op:
- Wat behels herstrukturering?
- Wat sê die wet?
- Wat moet werkgewers weet?
Neem die onsekerheid uit arbeidsreg. Word vandag lid by die LWO!
086 1101828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za