LWO gesels op Pretoria FM oor onderhoude en kriminele rekords
Daar is gefokus op:
- Die werkgewer se regte op die tipe inligting?
- Waarvoor moet werkgewers versigtig wees?
- Watter vrae mag nie werkgewers vra tydens ’n onderhou?
- Wat moet werkgewers weet?
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za