Alle LWO dienste aan lede word deurlopend streng gemonitor en vind plaas in lyn met toepaslike veiligheisregulasies.
Uitstekende dienslewering is die heel belangrikste aspek van die LWO as ‘n lede-organisasie. Dit is krities belangrik dat ons beskikbaar is om ons lede behulpsaam te wees met KUNDIGE ARBEIDSREGADVIES soos en wanneer nodig. Lede kan nou ook gebruik maak van ons dienste via aanlyn platforms soos Skype, Zoom, Google Meet, Microsoft teams, ens. volgens hul behoeftes.
Neem kennis dat ons steeds met graagte ons dienste in persoon op die werkgewer se perseel lewer – ONS IS HIER OM JOU TE HELP!
Your information is safe and secure and will not be shared with any third party companies.
U inligting is veilig en sal nie met derdeparty-maatskappye gedeel word nie.