ARBEIDSREGONDERSTEUNING
VIR WERKGEWERS
Aandag sake-eienaars! Word lid van die LWO hierdie Februarie en kry ‘n voorsprong op jou nakomingsverpligtinge sonder om die bank te breek. So sluit jy nie net die jaar met selfvertroue af nie, maar jy geniet ook ‘n sensasionele aanbod pasgemaak vir proaktiewe besighede soos joune.
VOORDELE
Een van die grootste voordele van LWO-lidmaatskap is die gemoedsrus wat jy kry met die wete dat jou besigheid volkome voldoen aan arbeidswetgewing. Hierdie gerustheid word versterk deur die bied van praktiese advies om enige werkgewer-werknemer situasie te hanteer. Bo en behalwe om nakoming te verseker, stap die LWO die ekstra myl om arbeidswette só aan te wend om jou besigheid te beskerm en jou regte as werkgewer te handhaaf.

Gratis, onbeperkte, 24/7 hulplyn
Praat direk met ‘n gekwalifiseerde regsadviseur met geen beperking op die aantal kere wat jy kan inbel nie.

Nuusbrief vir lede
Tweemaandelikse nuusbrief met praktiese inligting oor hoe om spesifieke situasies in die werksplek te hanteer.

KVBA-, Bedingingsraad- en Arbeidshofverteenwoordiging
Verteenwoordiging by die KVBA, Bedingingsrade en Arbeidshof teen ledetariewe.

Toegang tot alle LWO dienste
Insluitend die hou van dissiplinêre verhore, konsultasies, herstrukturering, personeelvermindering (afleggings) en nog vele meer.
SLUIT AAN OP ONS BASIESE PAKKET

BASIES
- Gratis 24/7 telefoniese advies
- Praat direk met ‘n gekwalifiseerde regsadviseur, met onbeperkte oproepe toegelaat
- Tweemaandelikse fokus nuusbrief
- Met praktiese riglyne oor hoe om spesifieke situasies in die werksplek te hanteer.
- — Toegang tot ALLE LWO dienste teen ledetariewe
- — KVBA-verteenwoordiging
- — Hou van dissiplinêre verhore
- — Bystand met herstrukturering
- — En meer
- Dit werk op ‘n “betaal-soos-jy-gaan”-basis, wat jou toelaat om vir regsdienste te betaal slegs soos en wanneer jy dit nodig het, teen verlaagde tariewe


SLUIT NOU AAN. BETAAL LATER
Eksklusiewe aanbod vir Februarie:
Kry kundige arbeidsregondersteuning vir jou besigheid! Sluit aan by die LWO in Februarie 2026, met geen registrasiefooi nie en betaal jou eerste lidmaatskap premie in April 2026. Verseker vandag gemoedsrus vir jou besigheid.
Hierdie aanbod is slegs geldig vir ons BASIESE-pakket.(Promosie sluit die Voorvalle Boek en plakkate uit en kan bestel word)
Ingesluit in die Basiese pakket:
- Gratis 24/7 telefoniese advies
- Praat direk met ‘n gekwalifiseerde regsadviseur, met onbeperkte oproepe toegelaat
- Tweemaandelikse Fokus nuusbrief
- Praktiese leiding oor die bestuur van spesifieke werkpleksituasies
- Toegang tot ALLE LWO-dienste teen ledetariewe
- KVBA verteenwoordiging
- Hou van dissiplinêre verhore
- Herstruktureringsbystand
Dit werk op ‘n “betaal-soos-jy-gaan”-basis, wat jou toelaat om vir regsdienste te betaal soos en wanneer jy dit nodig het teen verlaagde tariewe
SLUIT AAN IN FEBRUARIE 2026
BETAAL JOU EERSTE LIDMAATSKAPFOOI IN APRIL 2026
Bepalings en voorwaardes geld
Original price was: R1,250.00.R0.00Current price is: R0.00.
