Our Impact

KMV (korporatiewe MAATSKAPLIKE verantwoordelikheid)

Agri and Affliliated Sectors Provident Fund

gemeenskapbetrokkenheid

Die LWO staan ‘n produktiewe en volhoubare werksomgewing voor. Ons dienste is krities vir elke werkgewer en dit is belangrik dat ons deurlopend ‘n etiese benadering volg en kwaliteit diens lewer. Ons waardes is nie onderhandelbaar nie en ons is baie trots op hulle:
  • Respek – ons lede en personeel word na waarde geag en ons staan die billike behandeling van ons lede en personeel voor
  • Dinamiese ingesteldheid– ons is daarop ingestel om die verwagtinge van ons lede deurlopend te oortref
  • Kwaliteit – ons neem elkeen verantwoordelikheid vir die kwaliteit van ons werk
  • Leierskap – ons demonstreer leierskap in alles wat ons doen
  • Integriteit – ons demonstreer integriteit in al ons aksies
Die LWO ploeg terug in die gemeenskappe wat ons dien – ons raak betrokke en glo daarin om ‘n verandering te maak.

KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID

The LWO successfully runs a labour law training programme in agricultural schools and other training institutions. From the feedback, it is clear that the course is of great value to the learners who, in many cases, go on to work in the business environment, including the agricultural sector.

The LWO is proud to offer our labour law training programme in the following agricultural schools:

Hoër Landbouskool Oakdale

Weston Agricultural College

SLUIT AAN BY DIE LWO

Agri and Affliliated Sectors Provident Fund

Die LWO is ‘n stigterslid van die Landbousektor Voorsorgfonds (LSVF)

Daar kan met reg erkenning gegee word aan die wyse waarop werkgewers in die landbousektor deurlopend in belang van werknemers optree. Finansiële beplanning is ‘n belangrike aspek waaraan elke werker aandag behoort te gee en derhalwe is dit ook belangrik dat ‘n organisasie soos die LWO sal deelneem aan inisiatiewe om bekostigbare aftree-, ongeskiktheids-, sterfte- en begrafnisvoordele vir plaaswerkers daar te stel.

Die LSVF bied verskeie bekostigbare planne met unieke voordele aan werknemers. Die LSVF word ondersteun en bestuur deur ‘n raad van trustees wat van Agri SA, TLU SA en die LWO afkomstig is, saam met professionele onafhanklike trustees. Die raad van trustees sien om na bekostigbare bydraes, sowel as mededingende voordele vir deelnemende plaaswerkers.

Wanneer ‘n werkgewer besluit om die voordeel van ‘n voorsorgfonds as diensvoorwaarde te bied, kry bestaande werknemers die opsie om aan die fonds te behoort, al dan nie. Hierdie keuse word skriftelik uitgeoefen en rekord van gehou. Werknemers wat egter nadat hierdie besluit geïmplementeer is in diens geneem word, is verplig om aan die fonds te behoort.

Dit is belangrik dat werkgewers daarop let dat die Wet op Billike Werksgeleenthede van toepassing is op voordele soos ‘n voorsorgfonds. Hierdie kode is gestruktureer om te verseker dat werknemers deurlopend billik behandel word en om onregverdige diskriminasie in die werksplek te elimineer.

Since 1991 AASPF has been improving the lives of farm workers and farmers by providing flexible risk and provident fund solutions, with a growing membership of 10 800. The time spent in the agricultural sector has proven AASPF as a reputable and trusted provident fund.

The AASPF specialises in risk and provident products in the niche agri environment. AASPF knows that no farm or agricultural structure is the same; therefore, delivering a unique, versatile product is essential to the market. AASPF’s product is highly flexible and can satisfy various needs while still being uncomplicated to ease administration and limit costs.

  • Provident fund (savings)
  • Death cover
  • Funeral benefit
  • Cover for seasonal workers
  • Disability cover
  • Accident and bodily cover

  • Prioritise withdrawal and retirement claims
  • Annual member benefit statements
  • Extended family funeral cover
  • Assisting beneficiaries with claims and payments
  • Beneficiary trust fund in the event of payments to minors
  • Member sessions can be arranged for larger groups in African languages
  • Funeral payments will be effected within 48 hours (subject to all required documents received)
  • After joining the fund, members will receive a certificate of participation
  • A management committee meeting can be arranged once per annum, depending on the size of the client

GEMEENSKAPSBETROKKENHEID

Die LWO span gereeld kragte saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens om by te dra in die voortdurende behoefte aan skenkersbloed. Die LWO verstaan die belangrikheid daarvan om betrokke te raak om verandering moontlik te maak.

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Stay ahead with our comprehensive compliance questionnaire. We’ll help pinpoint any gaps, ensuring you operate within legal guidelines.