Die LWO het op Grootplaas op KykNet gesels oor teistering en intimidasie in die werksplek.
Daar is gefokus op:
- Wat sê die wet?
- Wat is teistering?
- Wat is intimidasie?
- Wat kan ‘n werkgewer doen?
Neem die onsekerheid uit arbeidsreg. Word vandag lid by die LWO!
086 1101828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za