LWO op Grootplaas – Teistering en intimidasie in die werksplek

Die LWO het op Grootplaas op KykNet gesels oor teistering en intimidasie in die werksplek.

Daar is gefokus op:

  • Wat sê die wet?
  • Wat is teistering?
  • Wat is intimidasie?
  • Wat kan ‘n werkgewer doen?

Neem die onsekerheid uit arbeidsreg. Word vandag lid by die LWO!

086 1101828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.